Meervoud van verhewendheid

'n Dokument wat in 1750 deur George II van Groot-Brittanje onderteken is met die meervoud van verhewendheid in Duits: Gegeben auf Unserm Palais zu St. James ....)

Die meervoud van verhewendheid of plegtige meervoud[1] (Latyn: pluralis majestatis; Engels: royal we of royal plural) is die gebruik van die meervoudsvorm van die persoonlike voornaamwoord deur 'n enkele persoon om na homself te verwys, gewoonlik 'n monarg of owerheidspersoon.

  1. "Pluralis majestatis" in die WAT. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig). Besoek op 7 Februarie 2023.

Developed by StudentB